Psalms 149:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) om wraak te oefen op die heidene en straf op die volke;
Afrikaans (NLV) 2011 om wraak uit te oefen op die nasies en straf oor die volke,
Afrikaans 1933/1953 om wraak te oefen onder die heidene, strafgerigte onder die volke;
Afrikaans 1983 waarmee hulle die nasies sal verslaan en die volke sal straf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om vergelding te voltrek onder die nasies, straf onder die volke,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) sodat hulle die volke kan straf, sodat hulle met die volke kan doen wat die volke met húlle gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle is reg om mense te straf wat God nie eer nie.