Psalms 149:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die lof van God in hulle mond wees en 'n tweesnydende swaard in hulle hand;
Afrikaans (NLV) 2011 Mag hulle God loof met hulle lippe, met ’n tweesnydende swaard in hulle hande
Afrikaans 1933/1953 Lofverheffinge van God is in hulle keel, en 'n tweesnydende swaard in hulle hand;
Afrikaans 1983 Die roem van God klink uit hulle mond, en in hulle hand is die swaard, alkante geslyp,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) met verheerliking van God uit hulle kele, en tweesnydende swaarde in hulle hande,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet aanhou om God te prys, maar hulle moet skerp swaarde in hulle hande hê
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God se kinders sê vir die Here dankie. As mense die Here nie dien nie, sal hulle met sy kinders te doen kry.