Psalms 149:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat die heiliges juig in heerlikheid; laat hulle sing op hul beddens. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy troue dienaars juig oor hierdie eer; hulle jubel op hulle beddens. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat die gunsgenote juig in heerlikheid; laat hulle jubel op hul bedde. |
| Afrikaans 1983 | Sy troue dienaars juig oor sy mag, jubel selfs as hulle op hulle beddens gaan lê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat getroue volgelinge juig in eerbetoon; laat hulle jubel op hulle beddens – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat in die Here glo, moet juig omdat hulle gewen het, hulle moet sing, ook wanneer hulle op hulle beddens lê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal wat die Here getrou dien, moet opgewonde juig. Hulle moet met blydskap sing, selfs as hulle alleen is. |