Psalms 149:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat Israel bly wees oor Hom wat hom gemaak het; laat die kinders van Sion jubel oor hulle Koning.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat Israel hom verheug in sy Skepper, laat die inwoners van Sion jubel oor hulle Koning.
Afrikaans 1933/1953 Laat Israel hom verheug in sy Maker; laat die kinders van Sion juig oor hulle Koning!
Afrikaans 1983 Laat Israel hom verheug in sy Maker, laat die volk van Sion jubel oor die Here hulle koning.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat Israel hom verheug in sy Maker, laat die kinders van Sion juig oor hulle Koning.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense van Israel moet wys dat hulle bly is omdat die Here hulle gemaak het. Die mense van Sion moet juig omdat die Here hulle Koning is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al God se kinders moet bly wees oor Hom, want Hy het hulle gemaak. Gelowiges moet juig oor Hom, want Hy regeer oor hulle lewe.