Psalms 149:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Prys die HERE. Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied en sy lof in die vergadering van die heiliges.
Afrikaans (NLV) 2011 Loof die Here! Sing vir die Here ’n nuwe lied. Sing sy lof in die vergadering van sy getroue dienaars.
Afrikaans 1933/1953 Halleluja! Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied, sy lof in die vergadering van die gunsgenote!
Afrikaans 1983 Prys die Here! Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here, sing tot sy lof in die vergadering van sy troue dienaars.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Halleluja! Sing vir die Here 'n nuwe lied – sy lof in die byeenkoms van getroue volgelinge!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die Here prys! Julle moet vir die Here 'n nuwe lied sing, julle moet Hom prys waar die mense bymekaar is wat in Hom glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom prys die Here. Bring eer aan die Here in die byeenkoms van die gemeente. Sing vir Hom ’n lied wat jy spesiaal net vir Hom gemaak het. Sing saam met al sy kinders liedere om vir Hom dankie te sê.