Psalms 148:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Berge en al die heuwels; vrugtebome en al die seders: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | berge en alle heuwels, vrugtebome en alle seders, |
| Afrikaans 1933/1953 | berge en alle heuwels, vrugtebome en alle sederbome, |
| Afrikaans 1983 | berge, al die heuwels, vrugtebome, al die seders, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | berge en al die heuwels, bome wat vrugte dra en al die seders; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | berge en al die heuwels, vrugtebome en al die sederbome, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom, berge en al die heuwels, vrugtebome en al die wilde bome, |