Psalms 148:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof die HERE van die aarde af, drake en alle dieptes! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Prys die Here vanuit die aarde: seemonsters en die diepwaters, |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof die HERE van die aarde af -- groot seediere en alle dieptes! |
| Afrikaans 1983 | Prys die Here van die aarde af, seediere en al die oseane, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Loof die Here vanaf die aarde – seemonsters en al die diep waters, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Watermonsters en al die diep water, julle is onder op die aarde, julle moet die Here prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom prys die Here hier van die aarde af. Kom, julle groot seediere en onstuimige vloedwaters. |