Psalms 148:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het hulle ook bevestig vir ewig en altyd; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het hulle gevestig vir altyd. Hy het grense bepaal, en sal dit nooit herroep nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het hulle in stand gehou vir altyd, vir ewig; Hy het 'n wet gegee wat geeneen oortree nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het hulle vir altyd hulle vaste plek gegee, vir hulle 'n orde neergelê waarbuite hulle nie kan beweeg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hulle gevestig vir altyd, vir ewig. Hy het 'n vaste orde bepaal wat nie verbygaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir elkeen 'n plek gegee, vir altyd en altyd, Hy het gesê dit moet so wees, en dit is so. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir elke ster, elke planeet in die hemel het Hy ’n spesifieke plek gegee. Sy natuurwette kan niemand oortree nie. |