Psalms 148:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hulle die Naam van die HERE loof, want Hy het beveel, en hulle is geskape. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat hulle die Naam van die Here prys, want Hy het beveel, en dit alles het ontstaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat hulle die Naam van die HERE loof; want Hy het bevel gegee -- en hulle is geskape. |
| Afrikaans 1983 | Laat hulle die Naam van die Here prys, want Hy het beveel en hulle is geskep; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat hulle die Naam van die Here loof, want dit is Hy wat bevel gegee het – en hulle is geskape. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet die Naam van die Here prys, want Hy het dit beveel, en alles was daar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat alles daar bo die Here vir sy grootheid prys. Hy het net ’n woord gesê, toe was alles daar. |