Psalms 148:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof Hom, o hemele van die hemele, en waters wat bo die hemel is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Prys Hom, hoogste hemel, en waters bokant die uitspansel! |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof Hom, hoogste hemele en waters wat bo die hemele is! |
| Afrikaans 1983 | Prys Hom, hoogste hemele, en waters in die hoë hemelruim! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Loof Hom, hoogste hemele en die water wat bo die hemelkoepel is! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoogste hemel moet Hom prys, en die water wat bokant die hemel is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Alles in die verste ruimtes van die heelal, ver bokant die bloue hemel, kom loof Hom. |