Psalms 148:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Loof Hom, al sy engele, loof Hom, al sy leërskare.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys Hom, al sy engele, prys Hom, al die hemelse wesens!
Afrikaans 1933/1953 Loof Hom, al sy engele, loof Hom, al sy leërskare!
Afrikaans 1983 Prys Hom, alle engele, prys Hom, alle hemelwesens!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Loof Hom, al sy engele; loof Hom, al sy hemelse magte!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al sy engele, julle moet Hom prys, alles in die lug, julle moet Hom prys,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal wat in die hemel bly, moet Hom loof.