Psalms 148:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die jongmanne sowel as die meisies; ou mans en kinders:
Afrikaans (NLV) 2011 jong manne en meisies, grysaards saam met kinders.
Afrikaans 1933/1953 jongelinge en ook jongedogters, oues saam met die jonges --
Afrikaans 1983 jong manne en meisies, grysaards saam met seuns!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) jong mans en ook jongmeisies, oumense saam met jongmense.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) jongmanne en jongmeisies, ou manne saam met seuns,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) jongmense, oumense en kinders.