Psalms 148:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Konings van die aarde en alle mense; vorste en al die regters van die aarde:
Afrikaans (NLV) 2011 konings van die aarde en alle volke, heersers en regters van die aarde,
Afrikaans 1933/1953 konings van die aarde en alle volke, vorste en alle regters van die aarde;
Afrikaans 1983 konings van die aarde, alle volke, vorste, alle regeerders van die aarde,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) konings van die aarde en al die volke, •aanvoerders en al die regeerders van die aarde;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) konings van die aarde en al die volke, leiers en almal wat oor die aarde regeer,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom, regeerders oor die aarde en alle volke, alle leiers en regters van die wêreld,