Psalms 148:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | diere en al die vee; kruipende dinge en vlieënde voëls: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | wilde diere en al die lewende hawe, kruipende diere en voëls, |
| Afrikaans 1933/1953 | wilde diere en alle vee, kruipende diere en gevleuelde voëls; |
| Afrikaans 1983 | wilde diere, al die vee, al wat kruip of vlieg, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wilde diere en al die vee, diere wat kruip en voëls wat vlieg; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | wilde diere en mak diere, diere wat kruip en voëls wat vlieg, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | wilde diere en al die vee, kruipende diere en voëls. |