Psalms 148:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Prys die HERE. Loof die HERE uit die hemel, loof Hom in die hoogtes.
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here! Prys die Here vanuit die hemel! Prys Hom in die hoë hemele!
Afrikaans 1933/1953 Halleluja! Loof die HERE uit die hemele; loof Hom in die hoogtes!
Afrikaans 1983 Prys die Here! Prys die Here vanuit die hemele, prys Hom in die hoë hemel!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Halleluja! Loof die Here uit die hemel; loof Hom in die hoogtes!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die Here prys! Julle wat in die hemel is, julle moet die Here prys, julle moet Hom prys hoog daarbo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom prys die Here. Alles in die hemel, kom sê vir Hom dankie. Kom prys Hom.