Psalms 147:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy gee aan die dier sy voedsel en aan die jong kraaie wat huil. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy voed die wilde diere, en die jong kraaie wat skree vir kos. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat aan die vee hulle voedsel gee, aan die jong rawe as hulle roep. |
| Afrikaans 1983 | Hy gee aan die diere hulle weiding en versorg die jong kraaie wat om kos skreeu. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat vir die diere hulle kos gee, vir die jong kraaie wat krys. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is Hy wat vir die diere hulle kos gee, en ook vir die kraaie se kuikens wanneer hulle skree. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy gee weiding aan die diere en kos vir die jong kraaie as hulle honger is. |