Psalms 147:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat die hemel met wolke bedek, wat reën vir die aarde berei, wat gras op die berge laat groei.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy oordek die hemel met wolke, Hy verskaf reën vir die aarde en laat gras groei op die berghellings.
Afrikaans 1933/1953 wat die hemel met wolke oordek, wat vir die aarde reën berei, wat op die berge gras laat uitspruit,
Afrikaans 1983 Hy oordek die hemel met wolke, Hy voorsien reën vir die aarde en laat gras op die bergland uitspruit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir Hom wat die hemel bedek met wolke, wat vir die aarde reën gereedmaak, gras op die berge laat groei,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is Hy wat die lug met wolke toemaak, Hy wat die reën vir die aarde gereedmaak, Hy wat die gras op die berge laat groei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is Hy wat die wolke in die hemel laat opsteek. Hy bring die reën en laat die gras op die berge groei.