Psalms 147:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sing tot eer van die HERE met danksegging; sing tot eer van onse God op die siter. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sing ’n danklied aan die Here; sing lofliedere vir ons God met begeleiding van die harp. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sing 'n danklied tot eer van die HERE, psalmsing tot eer van onse God met die siter; |
| Afrikaans 1983 | Sing vir die Here 'n danklied, sing tot eer van ons God met begeleiding van die lier. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sing vir die Here 'n danklied; besing ons God met begeleiding van liere, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet sing en vir die Here dankie sê, julle moet vir ons God musiek maak op die lier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom sing ’n lied om vir die Here dankie te sê. Sing vir ons God ’n lied met musiekinstrumente. |