Psalms 147:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE verhef die sagmoediges, Hy werp die goddelose op die grond neer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here ondersteun onderdruktes, maar goddeloses gooi Hy neer op die grond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE rig die ootmoediges weer op; die goddelose mense verneder Hy tot die grond toe. |
| Afrikaans 1983 | Die Here laat die hulpeloses weer opstaan, maar die goddeloses verneder Hy tot in die grond. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here help die verdruktes op; goddeloses verneder Hy tot in die grond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die Here wat mense optel, die mense wat hulleself nie kan help nie, dit is Hy wat mense op die grond gooi, die mense wat verkeerd lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here help die mense wat hulp nodig het. Maar mense wat hulle nie aan Hom steur nie, moet weet dat daar groot probleme op hulle wag. |