Psalms 147:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Groot is onse HERE en van groot krag: sy verstand is oneindig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Groot en magtig is ons Here. Sy kennis ken geen grense nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Onse Here is groot en ryk aan krag; sy verstand is oneindig. |
| Afrikaans 1983 | Ons Here is groot en magtig, sy kennis is onbegrens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons Heer is groot en geweldig sterk; aan sy insig is daar geen grens nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons Here is groot en baie sterk, 'n mens kan nie sy wysheid meet nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons Here is groot en baie sterk. Daar is niks wat Hy nie weet nie. |