Psalms 147:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy vertel die getal van die sterre; hy noem hulle almal op hulle name. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy tel die sterre en noem hulle almal by die naam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy bepaal die getal van die sterre; Hy gee hulle almal name. |
| Afrikaans 1983 | Hy besluit oor die getal van die sterre en gee elkeen 'n naam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat die getal van die sterre bepaal, aan hulle almal name gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is Hy wat besluit hoeveel sterre daar moet wees, en Hy ken elke ster se naam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is Hy wat besluit hoeveel sterre daar is. Hy regeer oor elkeen van hulle. Daarom ken Hy hulle almal. |