Psalms 147:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy genees die wat gebroke is van hart en verbind hulle wonde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy genees die gebroke hart, en verbind hulle wonde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde. |
| Afrikaans 1983 | Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is Hy wat dié met gebroke harte genees, wat hulle wonde verbind; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is Hy wat mense gesond maak, mense wat baie moedeloos is, dit is Hy wat hulle seerplekke toedraai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy troos elkeen wat hartseer is. Die seerplekke wat die lewe gee, maak Hy weer gesond. |