Psalms 147:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het Hy met geen nasie gedoen nie, en wat sy oordele betref, hulle het dit nie geken nie. Prys die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir geen ander nasie het Hy dit gedoen nie; sy bepalings ken hulle nie. Prys die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Hy aan geen enkele nasie gedoen nie; en sy verordeninge, die ken hulle nie. Halleluja! |
| Afrikaans 1983 | Dit het Hy vir geeneen van die ander nasies gedoen nie; hulle ken sy bepalings nie. Prys die Here! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het nie so opgetree teenoor enige ander nasie nie; sy wette ken hulle nie. Halleluja! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het dit nie vir 'n ander volk gedoen nie, hulle weet nie wat Hy besluit nie. Julle moet die Here prys! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir Israel het Hy dinge gedoen wat Hy vir geen ander volk gedoen het nie. Die ander volke het ook nie sy wil geken nie. Kom prys die Here! |