Psalms 147:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE bou Jerusalem op, Hy versamel die verdryftes van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here herbou Jerusalem en versamel bannelinge van Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE bou Jerusalem op; Hy versamel van Israel die wat verdryf is. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die Here wat Jerusalem weer opbou, wat die verstrooides van Israel bymekaarbring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here herbou Jerusalem, die verstrooides van Israel maak Hy bymekaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die Here wat Jerusalem weer bou, dit is Hy wat die mense bymekaarbring wat gevangenes is in ander lande. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat mense afgebreek het, bou die Here weer op. In die geskiedenis het dit met Jerusalem gebeur. Van sy kinders wat in die verlede moes vlug, het Hy weer bymekaargebring. |