Psalms 147:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy maak sy woord aan Jakob bekend, sy insettinge en sy verordeninge aan Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy maak sy woord bekend aan Jakob, aan Israel sy voorskrifte en gebooie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy maak aan Jakob sy woorde bekend, aan Israel sy insettinge en sy verordeninge. |
| Afrikaans 1983 | Hy maak sy woord aan Jakob bekend, sy voorskrifte en bepalings aan Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy maak sy woorde aan Jakob bekend, sy vaste voorskrifte en wette aan Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is Hy wat vir Jakob sy boodskap stuur, dit is Hy wat vir die mense van Israel sê wat sy wette en besluite is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat Hy wou hê Israel moes doen, het Hy vir hulle gesê. |