Psalms 147:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy stuur sy woord en smelt hulle; Hy laat sy wind waai en die waters vloei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan, op sy bevel, smelt alles weer. Hy laat sy winde waai, en die water loop. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy stuur sy woord en laat hulle smelt; Hy laat sy wind waai -- die waters loop. |
| Afrikaans 1983 | Maar op sy bevel smelt alles weer; as Hy die warm wind laat waai, dan loop die waters. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy stuur sy woord en laat dit smelt; Hy laat sy wind waai en water begin vloei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer Hy dit sê, dan smelt die hael en die sneeu, wanneer Hy die wind laat waai, dan vloei die water. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy hoef net ’n woord te sê, dan smelt al die ys weg. Wanneer Hy ’n warm wind daaroor laat waai, smelt dit sodat jy net water sien loop. |