Psalms 147:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy gooi sy ys soos stukkies uit; wie kan voor sy koue standhou? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | laat haelstene val soos broodkrummels. Wie kan standhou teen sy koue? |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy werp sy ys heen soos stukke -- wie kan bestaan voor sy koue? |
| Afrikaans 1983 | Hy laat dit haelstene reën. Wie is bestand teen die koue wat Hy stuur? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat sy ys soos krummels afgooi. Wie kan voor sy koue standhou? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is Hy wat die hael laat val, fyn soos krummels. Niemand kan die koue keer wat Hy stuur nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer dit hael, lyk dit soos stukke ys wat iemand uit die hemel afgooi. Niemand kan oorleef in die ysige koue wat Hy gee nie. |