Psalms 147:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy gee sneeu soos wol, hy strooi ryp soos as. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy stuur die sneeu, wit soos wol; Hy strooi ryp uit soos as, |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy gee sneeu soos wol; Hy strooi ryp soos as. |
| Afrikaans 1983 | Hy gee sneeu so wit soos wol, Hy strooi ryp uit soos as, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat sneeu gee soos wol, ysryp soos as uitstrooi, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is Hy wat die sneeu gee, wit soos wol, Hy laat die ryp soos as op die grond lê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die sneeu wat Hy gee, is spierwit. Hy strooi die ryp egalig uit. |