Psalms 147:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy stuur sy gebod op die aarde; sy woord loop baie vinnig.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy stuur sy bevele na die aarde, sy woorde word vinnig versprei.
Afrikaans 1933/1953 wat sy bevel na die aarde stuur -- sy woord loop baie vinnig.
Afrikaans 1983 As Hy die aarde 'n bevel gee, word dit vinnig uitgevoer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat sy bevel na die aarde stuur – sy woord beweeg vinnig –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is Hy wat 'n boodskap na die aarde stuur, en sy boodskap kom vinnig daar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer Hy iemand vra om iets te doen, word dit vinnig gedoen.