Psalms 147:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy maak vrede in jou grondgebied en vul jou met die beste van die koring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy gee vrede oor jou grondgebied, versadig jou met die beste graan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat aan jou grondgebied vrede verskaf, wat jou versadig met die beste van die koring, |
| Afrikaans 1983 | Hy het in jou grondgebied vrede gegee, jou met die beste graan gevoed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat jou grense veilig stel. Met die vetste koring versadig Hy jou, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is Hy wat dit goed laat gaan in julle land en wat vir julle die beste koring gee om te eet, meer as genoeg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sorg vir vrede onder julle. Hy gee vir almal meer as genoeg van die beste kos. |