Psalms 147:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Hy het die grendels van u poorte versterk; Hy het jou kinders in jou geseën. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want die sluitbalke van jou poorte het Hy versterk, en jou kinders geseën. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Hy het die grendels van jou poorte sterk gemaak; Hy het jou kinders binne-in jou geseën. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die sluitbalke van jou poorte sterk gemaak, jou inwoners geseën, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want Hy het die sluitbalke van jou poorte sterk gemaak, Hy het jou kinders in jou geseën, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want Hy maak die sluitbalke van julle poorte sterk, Hy seën julle wat in die stad woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die stad beskerm. Hy het almal versorg wat binne-in die stad was. |