Psalms 147:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Loof die HERE, o Jerusalem! loof u God, o Sion!
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here, Jerusalem! Prys jou God, Sion!
Afrikaans 1933/1953 o Jerusalem, prys die HERE! o Sion, loof jou God!
Afrikaans 1983 Loof die Here, Jerusalem, prys jou God, Sion!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Roem die Here, Jerusalem, loof jou God, Sion,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense van Jerusalem, julle moet die Here prys, mense van Sion, julle moet julle God prys,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In Israel was daar baie redes waarom God se kinders Hom kon prys. Lank terug het sy kinders al gesê: Mense van Jerusalem, kom prys die Here. Gelowiges wat op die Sionsberg bly, kom sê dankie vir julle God.