Psalms 146:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE maak die oë van die blindes oop; die HERE rig die wat neergebuig is op; die HERE het die regverdiges lief.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here laat die blindes weer sien. Die Here ondersteun dié wat swaarkry. Die Here het die regverdiges lief.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE open die oë van die blindes; die HERE rig die wat geboë is, op; die HERE het die regverdiges lief.
Afrikaans 1983 die Here laat blindes sien, Hy ondersteun dié wat bedruk is. Die Here het die regverdiges lief.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die Here maak blindes se oë oop; die Here rig dié op wat terneergedruk is. Die Here het regverdiges lief;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here laat blinde mense sien, die Here tel mense op wat nie meer kan staan nie, die Here is lief vir mense wat reg doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here help mense met die grootste probleme. Hy maak mense gesond, al is hulle hoe siek. Die Here gee moed vir mense wat platgeslaan is; Hy tel hulle weer op. Die Here het sy kinders baie lief.