Psalms 146:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat oordeel aan die verdruktes voltrek, wat aan die hongeriges voedsel gee. Die HERE maak die gevangenes los: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | wat reg laat geskied aan verdruktes, en kos gee vir dié wat honger is. Die Here bevry die gevangenes. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat aan die verdruktes reg doen, wat aan die hongeriges brood gee. Die HERE maak die gevangenes los. |
| Afrikaans 1983 | Hy laat reg geskied aan verdruktes en gee brood aan dié wat honger ly. Die Here bevry die gevangenes, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat die reg van verdruktes handhaaf, aan hongeres brood gee. Die Here laat gevangenes vry; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here doen reg aan mense wanneer ander mense hulle verdruk. Hy gee kos vir honger mense, Hy maak gevangenes vry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sorg dat mense wat swaarkry, reg behandel word. Hy sorg dat mense genoeg het om van te leef. Hy haal mense uit die tronk. |