Psalms 146:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat die hemel en die aarde gemaak het, die see en alles wat daarin is, wat die waarheid tot in ewigheid bewaar;
Afrikaans (NLV) 2011 wat hemel en aarde gemaak het, die see en alles daarin, en wat altyd sy beloftes nakom;
Afrikaans 1933/1953 wat hemel en aarde gemaak het, die see en alles wat daarin is; wat trou bly tot in ewigheid;
Afrikaans 1983 Die Here het die hemel en die aarde gemaak, die see en alles daarin. Hy bly vir altyd getrou,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat hemel en aarde gemaak het, die see, en alles wat daarin is, Hy wat trou bly tot in ewigheid,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is. Die Here bly altyd dieselfde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou, die Here het al die mag in die wêreld. Hy het alles gemaak: die hemel, die aarde, die see, ja, alles wat leef en beweeg. Hy sal nooit dit wat Hy gemaak het, in die steek laat nie. Hy bly altyd getrou.