Psalms 146:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vertrou nie op vorste of op die mensekind by wie geen hulp is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie op magtiges vertrou, of op mense wat nie kan red nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vertrou nie op prinse, op die mensekind, by wie geen heil is nie. |
| Afrikaans 1983 | Moenie op magtiges vertrou nie, nie op 'n mens nie; hy kan jou nie red nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie op vooraanstaandes vertrou nie, op 'n mens, by wie daar geen verlossing is nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moenie dink dat belangrike mense julle kan help nie, mense kan julle nie help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie op mense staatmaak nie. Jy kan dalk dink dat mense in hoë posisies jou sal kan help. Moenie glo nie. Mense bly maar net mense. |