Psalms 146:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Solank ek lewe, sal ek die HERE loof; ek wil lofsange tot eer van my God sing solank ek nog bestaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek wil die Here prys solank ek lewe. Ek wil lofliedere bring aan my God terwyl ek nog daar is.
Afrikaans 1933/1953 Ek wil die HERE prys solank as ek lewe; ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek nog daar is.
Afrikaans 1983 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil die Here loof solank ek leef; ek wil my God besing solank ek bestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil die Here prys so lank soos ek lewe, ek wil vir my God sing so lank soos ek hier is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil die Here met alles in my prys. Vol opgewondenheid wil ek vir my God liedere sing so lank as wat ek leef.