Psalms 146:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE sal vir ewig as Koning heers, jou God, o Sion, van geslag tot geslag. Prys die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here regeer vir altyd. Sion, jou God is koning, geslag na geslag! Prys die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE is vir ewig Koning; jou God, o Sion, is van geslag tot geslag! Halleluja! |
| Afrikaans 1983 | Die Here regeer vir altyd. Sion, jou God regeer van geslag tot geslag. Prys die Here! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here sal vir ewig regeer, jou God, Sion, van geslag tot geslag. Halleluja! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal altyd Koning wees. Sion, jou God sal Koning wees van al die geslagte. Julle moet die Here prys! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is Koning oor alles. Hy regeer oor almal wat leef. Hy is jou God. Hy sal jou nooit in die steek laat nie. Vertrou op Hom! By Hom is jy veilig. Kom prys die Here! |