Psalms 146:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Prys die HERE. Loof die HERE, o my siel!
Afrikaans (NLV) 2011 Prys die Here! Met my hele wese wil ek die Here loof.
Afrikaans 1933/1953 Halleluja! Loof die HERE, o my siel!
Afrikaans 1983 Prys die Here! Ek wil die Here prys.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Halleluja! Loof die Here, o my siel!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die Here prys! Ek wil die Here prys!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom prys die Here. Ja, jy moet die Here kom loof.