Psalms 145:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is goed vir almal, en sy barmhartighede is oor al sy werke.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here is goed vir almal, en barmhartig oor sy hele skepping.
Afrikaans 1933/1953 Tet. Die HERE is vir almal goed, en sy barmhartighede is oor al sy werke.
Afrikaans 1983 Die Here is vir almal goed en barmhartig oor alles wat Hy geskep het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here is goed vir almal, en sy barmhartigheid strek oor al sy werke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is goed vir almal, Hy is goed vir almal wat Hy gemaak het, vir almal wat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here gee graag goeie dinge aan ons. Sy hart word gou sag. Hy is geduldig en het sy kinders baie lief. Vir almal is die Here goed.