Psalms 145:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is genadig en vol medelye; stadig tot toorn en groot barmhartigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Genadig en barmhartig is die Here, stadig om kwaad te word, en ryk in liefde.
Afrikaans 1933/1953 Get. Genadig en barmhartig is die HERE, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
Afrikaans 1983 Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en vol liefde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Genadig en barmhartig is die Here, geduldig en groot in troue liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is genadig, Hy is goed vir mense wat swaarkry, en Hy is geduldig. Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense sal dag en nag kan vertel van u goedheid. U het in die verlede gewys hoe lief U mense het. Mense sal van blydskap sing omdat U goeie dinge vir hulle doen.