Psalms 145:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die mense sal praat oor die mag van U verskriklike dade, en ek sal U grootheid verkondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense sal praat van u vreeswekkende dade; hulle sal van u grootheid vertel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wau. En hulle sal spreek van die krag van u vreeslike dade, en u grootheid wil ek vertel. |
| Afrikaans 1983 | sodat die mense oor u wonderdade sal praat. Ek wil van u grootheid vertel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor die krag van u ontsagwekkende dade praat mense; van u grootheid wil ek vertel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense moet bang word vir U wat sterk is, hulle moet daaroor praat, hulle moet vertel dat U groot is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil vertel hoe belangrik U is. U heiligheid straal uit U uit. |