Psalms 145:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal spreek van die heerlike eer van U majesteit en van U wonders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal die glans en heerlikheid van u majesteit verkondig en nadink oor u wonderdade. |
| Afrikaans 1933/1953 | He. Ek wil spreek van die glans van u heerlike majesteit en van u wonderbare dade. |
| Afrikaans 1983 | van die luister, die heerlikheid van u majesteit. Ek wil getuig van u magtige dade, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor die heerlike majesteit van u luister en u wonderdade wil ek nadink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil dink oor U, die Koning. Almal moet U respekteer en dien oor die wonderlike dinge wat U doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle prys U wanneer hulle vir mekaar vertel van die groot dinge wat U alles gedoen het. U regeer. |