Psalms 145:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die een geslag sal U werke aan die ander prys en U magtige dade verkondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Geslag na geslag sal u dade prys en van u magtige werke vertel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dalet. Die een geslag prys u werke by die ander, en hulle verkondig u magtige dade. |
| Afrikaans 1983 | Geslag na geslag prys wat U doen en vertel van u magtige dade, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Geslag ná geslag roem u werke; u magtige dade maak hulle bekend. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Elke geslag moet die dinge prys wat U gedoen het. Hulle moet praat oor die groot dinge wat U gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ouers vertel vir hulle kinders wat U gedoen het. Hulle prys U daaroor. |