Psalms 145:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE is groot en baie lofwaardig; en sy grootheid is ondeurgrondelik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here is groot! Hy is waardig om geprys te word. Sy grootheid is onmeetbaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gimel. Die HERE is groot en baie lofwaardig, en sy grootheid is ondeurgrondelik. |
| Afrikaans 1983 | Die Here is groot, alle lof kom Hom toe, sy grootheid is ondeurgrondelik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Groot is die Here en besonder lofwaardig; sy grootheid is ondeurgrondelik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is groot, al die mense moet Hom prys. Niemand weet hoe groot Hy is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is groot. Hy verdien om baie geprys te word. ’n Mens kan nie regtig in woorde beskryf hoe groot Hy is nie. |