Psalms 145:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE bewaar almal wat Hom liefhet, maar al die goddeloses sal Hy vernietig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here beskerm almal wat Hom liefhet, maar die goddeloses vernietig Hy.
Afrikaans 1933/1953 Sjin. Die HERE bewaar almal wat Hom liefhet, maar Hy verdelg al die goddelose.
Afrikaans 1983 Die Here beskerm almal wat Hom liefhet, maar al die goddeloses verdelg Hy.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here beskerm almal wat Hom liefhet, maar al die goddeloses delg Hy uit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here beskerm almal wat lief is vir Hom, maar Hy maak die mense dood wat verkeerd doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here beskerm elkeen wat Hom liefhet, maar almal wat Hom nie dien nie, sal Hy vernietig.