Psalms 145:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal jou elke dag seën; en ek sal U Naam loof vir ewig en altyd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wil U elke dag loof, en u Naam vir altyd prys. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bet. Elke dag wil ek U loof en u Naam prys vir ewig en altyd. |
| Afrikaans 1983 | Elke dag wil ek U loof, ek wil u Naam altyd prys. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elke dag wil ek U prys, ek wil u Naam loof vir altyd en altyd. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil U elke dag prys, ek wil u Naam prys, altyd en altyd. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil U elke dag prys. Ek wil nooit ophou om U vir alles dankie te sê nie. |