Psalms 145:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in waarheid aanroep.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here is naby almal wat Hom aanroep, vir almal wat Hom in opregtheid aanroep.
Afrikaans 1933/1953 Kof. Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom aanroep in waarheid.
Afrikaans 1983 Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in opregtheid aanroep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in waarheid aanroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here is naby almal wat tot Hom bid, almal wat eerlik tot Hom bid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here is by elkeen wat Hom dien en aanbid. Hy los niemand alleen wat Hom dien nie. Hy doen alles wat sy getroue kinders van Hom vra.