Psalms 145:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE is regverdig in al sy weë en heilig in al sy werke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here is regverdig in al sy dade; en getrou in alles wat Hy doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sade. Die HERE is regverdig in al sy weë en goedgunstig in al sy werke. |
| Afrikaans 1983 | Die Here is regverdig in al sy handelinge, getrou in alles wat Hy doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Regverdig is die Here in al sy weë, en trou aan alles wat Hy gemaak het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here doen altyd reg, Hy doen altyd wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here tree altyd reg op. In alles wat Hy doen, kan jy op Hom staatmaak. |