Psalms 145:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U maak u hand oop en versadig die begeerte van al die lewende wesens. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U maak u hand oop, en bevredig die begeertes van al wat lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Pe. U maak u hand oop en versadig alles wat lewe met welbehae. |
| Afrikaans 1983 | U maak u hand oop en skenk u guns in oorvloed aan al wat leef. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer U u hand oopmaak, versadig U al wat lewe met wat hulle wil hê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U maak u hand oop, U gee vir almal wat lewe, U gee vir hulle alles wat hulle vra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat U goed is, gee U maklik goeie dinge aan ons. U gee meer as genoeg van u goedheid aan almal op aarde. |